Poll without page-refresh
Article on other languages:
14 Mei is die 134ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (135ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 231 dae in die jaar.
Gebeure
1202 - Pous Innocentius III verklaar Wulstan, biskop van York, heilig.
1254 - Pous Innocentius IV maak Edmund Lancaster, die nege-jarige seun van Hendrik III van Engeland, koning van Sisilië.
1264 - Slag van Lewes : Hendrik III van Engeland gevange geneem in Frankryk en sodoende word Simon de Montfort die heerser van Engeland .
1509 - Slag van Agnadello : In Noord-Italië oorwin Franse magte Venesiërs .
1643 - Vierjarige Lodewyk XIV word Koning van Frankryk ná die dood van sy vader, Lodewyk XIII .
1804 - Die Lewis-en-Clark-ekspedisie vertrek vanaf Kamp Dubois en begin hulle historiese reis deur in die Missouri-rivier op te vaar.
1870 - Die eerste rugbyspel in Nieu-Seeland gespeel in Nelson tussen Nelson College en die Nelson Rugby Football Klub.
1889 - Children's Cruelty Charity NSPCC gestig in Londen
1900 - Die 1900 Somer Olimpiese Spele open in Parys , Frankryk
1927 - Cap Arcona se lansering, Blohm & Voss skeepsjaard, in Hamburg .
1935 - Filippyne onderteken 'n onafhanklikheidsooreenkoms.
1939 - Lina Medina word die wêreld se jongste moeder in mediese geskiedenis op ’n ouderdom van 5 jaar.
1940 - Tweede Wêreldoorlog : Die Nederlandse stad Rotterdam gebombardeer deur die Duitse Luftwaffe .
1940 - Tweede Wêreldoorlog : Nederland gee oor aan Duitsland .
1948 - Israel verklaar hulle as 'n onafhanklike staat en 'n voorlopige regering word gestig.
1948 - Die moord op 'n drie jaar oue meisie in Blackburn , Engeland lei daartoe dat die vingerafdrukke van meer as 40 000 mans in die stad geneem word in 'n poging om die moordenaar te vind.
1955 - Koue Oorlog : Agt lande in die Kommunistiese blok, insluitende die Sowjet-Unie , teken 'n gemeenskaplike beskermingsverdrag wat die Warskou-verdrag .
1970 - Die Red Army Faction gestig in Duitsland.
1973 - Skylab , die Verenigde State se eerste ruimtestasie gelanseer.
1995 - Tenzin Gyatso , die 14de Dalai Lama verklaar die 6-jarige Gedhun Choekyi Nyima as die elfde reïnkarnasie van die Panchen Lama .
1997 - Die Star Alliance word gevorm deur Air Canada , Lufthansa , SAS , Thai Airways International en United Airlines .
2004 - Huwelik van Frederik, Kroonrins van Denemarke en Mary Donaldson in Kopenhagen
Geboortes
1316 - Karel IV, Heilige Romeinse Keiser († 1378 )
1710 - Koning Adolf Frederick van Swede († 1771 )
1727 - Thomas Gainsborough , kunstenaar († 1788 )
1867 - Kurt Eisner , politikus († 1919 )
1869 - Friedrich Karl Kleine , dokter († 1951 )
1884 - Claude Dornier , vliegtuigontwerper († 1969 )
1885 - Otto Klemperer , dirigent († 1973 )
1897 - Sidney Bechet , jazzmusikant († 1959 )
1907 - Ayub Khan , President van Pakistan
1912 - Ben Hogan , gholfspeler († 1997 )
1917 - Lou Harrison , komponis († 2003 )
1922 - Franjo Tudjman , President van Kroasië († 1999 )
1931 - Alvin Lucier , komponis
1934 - Siân Phillips , aktrise
1936 - Bobby Darin , sanger († 1973 )
1942 - Byron Dorgan , politikus
1943 - Jack Bruce , kitaarspeler
1943 - Ólafur Ragnar Grímsson , President van Ysland
1944 - George Lucas , filmvervaardiger
1945 - Yochanan Vollach , sokkerspeler
1952 - David Byrne , sanger, lietdjieskrywer, kitaarspeler
1961 - Tim Roth , akteur
1964 - Eric Peterson , sanger
1965 - Eoin Colfer , skrywer
Sterftes
649 - Pous Theodorus I
964 - Pous Johannes XII
1610 - Koning Hendrik IV van Frankryk
1847 - Fanny Mendelssohn , komponis en pianis
1906 - Carl Schurz , Duitse rewolusionêr en Amerikaanse staatsman (* 1829 )
1912 - August Strindberg , outeur
1925 - H. Rider Haggard , outeur
1931 - David Belasco , skrywer
1957 - Marie Vassilieff , kunstenaar
1959 - Sidney Bechet , jazzmusikant (* 1897 )
1969 - Frederick Lane , Australiese swemmer
1978 - Robert Menzies , twaalfde Eerste Minister van Australië
1987 - Rita Hayworth , aktrise
1998 - Frank Sinatra , sanger, akteur
2000 - Obuchi Keizo , Japannese eerste minister
2003 - Robert Stack , akteur
Vakansiedae