1709

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire
1709

| 17de eeu | ◄ 18de eeu ► | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1704 | 1705 | 1706 | 1707 | 1708 | ◄ 1709 ► | 1710 | 1711 | 1712 | 1713 | 1714 | | ► ►
Dae | Eeue | Geskiedenis

Beeld:Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1709
MDCCIX
Ab urbe condita 2462
Armeense kalender 1158

ԹՎ ՌՃԾԸ

Sjinese kalender 4405 – 4406

乙子 – 丙丑

Ethiopiese kalender 1701 –1702
Hebreeuse kalender 5469 – 5470
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1764 – 1765
- Shaka Samvat 1631 – 1632
- Kali Yuga 4810 – 4811
Irannese kalender 1087 –1088
Islamitiese kalender 1121 –1121

Gebeure

  • 27 Junie - Peter die Grote verslaan Karel XII van Swede by die slag van Poltava.

Natuur

  • Die winter van 1709 is in Europa deur buitengewoon lae temperature gekenmerk. Die Bodenmeer was heeltemaal bevrore. In die gebied van Trier (Duitsland) het temperature nog op 7 Julie benede vriespunt gedaal. Die droogte, wat op die harde winter gevolg het, het in die omgewing van Trier tot 'n hongersnood gelei.

Argeologie

  • Die eerste argeologiese opgrawings word in Pompeji en Herculaneum gedoen.

Geboortes

Sterftes

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net