Henry James publiseer sy bittersoet tragedie/komedie The Bostonians asook sy politieke roman The Princess Casamassima.
2 Junie - Frances Cleveland (geb. Folsom) trou op 21-jarige ouderdom met die Amerikaanse president Grover Cleveland en word die jongste "First Lady" in die Amerikaanse geskiedenis.