|
|
Gebeure
- 1 Januarie - Nigerië word 'n Britse protektoraat.
- 1 Januarie - Die Franse rugbyspan (Die Hane) speel die eeste keer 'n rugbytoets teen Nieu- Seeland (All Blacks).
- 22 Januarie - Koning Edward VII word Koning van Groot Brittanje,en Keiser van Indië met die dood van sy moeder Koningin Victoria.
- 14 Februarie - Koning Edward VII open die Britse Parlement vir die eerste keer.
- 31 Maart - Brittanje hou 'n sensus.
- 25 April - New York word die eerste staat waar motors nommerplate vereis.
- 9 Mei - Die Austrialise Parlement word die eerste keer geopen in Melbourne.
- 2 Junie - Katsura Taro word die Eerste Minister van Japan.
- 24 Junie - Eerste uitstalling van Pablo Picasso geopen.
- 21 Augustus - Die Cadillac Motor Maatskappy word gestig in Detroit, Michigan, VSA.
- 14 September - Theodore Roosevelt word die president van die Verenigde State van Amerika na die dood van William McKinley.
- 25 September - Die Koninkryk van Ashanti word deur Brittanje geannekseer as deel van die Gouekuskolonie.
- 2 Oktober - Die koninklike britse vloot lansseer die eerste duikboot.
- 9 November - Prins George, die hertog van Cornwall, word die Prins van Wallis en die Graaf van Chester.
Geboortes
Sterftes
|