4 - 8 November Eerwaardes E. Dietrich, F. Balie, J. Jonker en D. Balie as eerste inheemse leraars op 'n Algemene Sendingkonferensie gehou te Genadendal toegelaat.
[5 November]] - Woodrow Wilson behaal 'n wegholoorwinning in die Amerikaanse presidentsverkiesing oor die ampsdraer William Howard Taft.