8 Julie - Suid-Afrika se Swart Federasie van Kamers van Koophandel (Nafcoc) besluit om die internasionale disinvesteringsveldtog teen die land te steun
16 Julie - Die Suid-Afrikaanse straalvegter Cheetah word bekend gestel
29 Julie - Suid-Afrika is die hoofbesprekingspunt by die OAE-beraad, wat in Addid Abeba (Ethiopië) begin. - Nadat President Machel sedert die onafhanklikwording van Mosambiek in 1975 sowel as president asook as eerste minister gefungeer het, word Mario da Graca Machungo as die land se eerste premier ingehuldig