14 Desember - Onderhandelaars van die Verenigde State en Duitsland kom ooreen om 'n fonds van 5.2 miljard Amerikaanse dollar daar te stel vir Nazi-era slawe en dwangarbeiders.
19 Desember - Oorlewendes van modderstortings en vloede in Venezuela wat toe reeds meer as 5, 000 lewens geëis het, steier deur die strate.