Wêreldkaart wat die ligging van Afrika aandui
Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 244 050 km2 wat 20.3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 800 miljoen mense - ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking.
Lande
Tale
In die meeste amptelike tale van Afrika is Indo-Europese tale soos Frans, Engels, Portugees, Spaans en Afrikaans.
Frans: Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Djiboeti, Gaboen, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Mali, Madagaskar, Mauritanië Niger, Republiek van die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Togo en Tsjad.
Engels: Botswana, Gambië, Ghana, Kenia, Lesotho, Liberië, Malawi, Namibië, Nigerië, Rhodesië, Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Uganda, Zambië, Zimbabwe.
Portugees: Angola, Moasambiek en Ekwatoriaal-Guinee. Spaans: Ekwatoriaal-Guinee.
Afrikaans: Suid-Afrika en Namibië.
Naas dees Ind-Europese tale word daar ook verkillende Afrikaanse tale gepraat. Dees is onderverdeel in Afro-Asiatiese tale, Niger-Kongo tale, Khoi-San tale, Nilo-Saharan en Austronesiese tale.
Advanced questions for article: affrika,
Questions for article: afrikas kultur, reliefkaart van afrika, aafrika mye fattigdom, affrika, affrika geografie, affrika-affrika, affrika-affrika mnchen, afika, afika orszgai, afika orszgainak trkpe, afika fr europeernes kolonisering
|