Boks

Article on other languages:

'n Bokswedstryd tussen Ricardo Domínguez (links) en Rafael Ortíz

Boks is 'n taktiese vegsport. Twee teenstanders probeer punte aanteken deur met vuiste na mekaar te slaan. Die gebeur met enkel houe, of 'n kombinasie van verskillende houe; die direkte hou, die ophou en die hoek. Krag is nie so belangrik soos snelheid nie, vir die rede word boks ook nie as 'n kragsport gekategoriseer nie. Naas die tradisionele mans-boksitems word kampioenskappe vir dames ook aangebied.

Olimpiese boks het 'n ouderdomsbeperking van 17-34 jaar en mans kompeteer volgens gewigsgroepe.

Suid-Afrikaanse boksers

Van die bekende Suid-Afrikaanse boksers sluit in:

Eksterne skakels

Commons:Category
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net