|
Article on other languages:
|
C is 'n hoëvlak programmeertaal ontwikkel deur Dennis Ritchie by Bell Labs in die vroeë 1970's. Dit is oorspronklik gebruik vir stelselprogrammering, maar het gou getoon dat dit kragtig en buigsaam genoeg is vir ontwikkeling van 'n verskeindenheid van programmatuur. Die eerste intensiewe program ontwikkel in C is die Unix-bedryfstelsel. Dit word steeds grootliks geasossieer met hierdie bedryfstelsel. Alhoewel dit 'n hoëvlak programeertaal is, is dit baie nader aan laevlak programeertale. "Hello, world!" VoorbeeldDie volgende C kode is 'n eenvoudige program wat bloot die string "Hello, world!" druk op die skerm:
#include <stdio.h>
int main() {
printf("Hello, world!\n");
return 0;
}
#include <stdio.h> Hierdie lyn veroorsaak die voorverwerker ('n program wat die kode verwerk voordat dit vertaal word) om die inhoud van die
int main() {
Die volgende lyn verklaar die
printf("Hello, world!\n");
Hierdie lyn roep die
return 0;
}
Omdat |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net