|
Article on other languages:
|
Die Colorado oftewel die Coloradorivier is 'n 2333 km lang rivier wat in die Rocky Mountain National Park in Colorado ontstaan. Die rivier loop deur die suid-westelike state: Utah, Arizona, Nevada en Kalifornië. Oorspronklik mond die Coloradorivier, in Mexiko aan die Gholf van Kalifornië uit, maar aangesien al dit water gebruik word vir besproeiing, drinkwater en ander gebruik, stop die stroom tans voordat dit Mexiko bereik. Die rivier se stroomgebied het 'n oppervlakte van 637 140 vierkante kilometer (waarvan slegs 5200 km² Mexikaanse grondgebied is). In die stroomgebied lê talle groot maar ook klein syriviere, onder andere die Virgin, die Paria en die Kanab. Syriviere
Damme met damwalle |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net