E-pos

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

E-pos (en: e-mail), alledaags ook na verwys as vonkpos of epos, is kort vir "elektroniese pos". In teenstelling met konvensionele pos, verwys e-pos na die skryf, stuur en ontvang van boodskappe via elektroniese kommunikasiestelsels. Die meeste E-posstelsels wat vandag in gebruik is, maak gebruik van die Internet. E-pos is een van die gewildste gebruike van die Internet, en maak deel uit van die vyf hoofpilare van die Internet. Om e-pos te kan gebruik, moet die sender wenslik 'n rekenaar gebruik, alhoewel ander metodes ook moontlik is.

Geskiedenis

Anders as wat party moontlik sou dink, predateer e-pos die Internet. Dit is al gebruik sedert die 1960s.

Questions for article: sejarah surat elektronik

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net