ISO 3166-3

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

ISO 3166-3 is 'n deel van die internasionale ISO 3166 standaard wat kodes vaslê vir ongebruikte landsname wat voorheen in ISO 3166-1 opgeneem was. Die huidige weergawe is ISO 3166-3:1999.

Die jaar 1974 is gekies as begindatum vir die opname van kodes in ISO 3166-3. Die verwydering van landkodes uit ISO 3166-1 (en dus opname in 3166-3) kan onder die volgende omstandighede gebeur:

In sulke gevalle word die oorbodige kode en beskrywing uit ISO 3166-1 verwyder en met twee toegevoegde letters ('n alfa 4 kode) opgeneem in ISO 3166-3.

Sien ook

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net