|
Article on other languages:
|
Die Indiese Nasionale Kalender (ook die Saka-kalender genoem) is die amptelike kalender van die staat van Indië. Hierdie kalender word naas die Gregoriaanse kalender gebruik. Die Saka-kalender moet nie met die Hindoekalender verwar word nie.
Jaarindeling
Die Saka-jaar het dus, net soos die Gregoriaanse kalender, 365 of 366 dae. Jare word getel vanaf die Gregoriaanse jaar 78. In die jaar verslaan koning Gautamiputra Satakarni van die Satavahana ryk sy teenstaanders, wat gesien word as 'n belangrike gebeurtenis in die Indiese geskiedenis. Deur die getal "78" by die Saka-jaar te voeg, kom mens dus by die Gregoriaanse jaartal uit. Wat merkwaardig is, is dat die maande van die Indiese kalender nagenoeg saamval (somtyds één dag verskil) met die periodes van die sterrebeelde van die sogenaamde Westerse astrologie. AgtergrondDie Saka-kalender is in 1957 ingevoer. Sien ookVerwysings |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net