Internet

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

In die algemene sin, is 'n internet (met 'n kleinletter "i", 'n verkorte vorm van die oorspronklike inter-netwerk) 'n rekenaarnetwerk wat verskeie netwerke verbind. As 'n eienaam, is die Internet die reuse publieke beskikbare internasionale stelsel van rekenaars (asook die inligting en dienste wat aan hulle gebruikers verskaf word) wat die TCP/IP suite van protokolle gebruik. Die grootste internet word dus gewoon "die" Internet genoem. In algemene omgangstaal, gebruik mense gereeld Internet om te verwys na die Wêreldwye web, epos en geselsdienste op die Internet.

Die begin van die Internet

Die kernnetwerke wat die Internet begin het in 1969, was deel van ARPANET - 'n navorsingsprojek in verspreide netwerke. Op 1 Januarie 1983 het ARPANET die netwerkprotokol oorgeskakel van NCP na TCP/IP. Hierdie merk die begin van die Internet soos wat ons dit vandag ken.

Sien ook

Eksterne skakels

Questions for article: lịch sử internet, lịch sử internet viet nam, lịch sử internet việt nam, lịch sử internet viet nam, lịch sử internet việt nam, lich su internet viet nam, lich su internet, a utilizao tica das novas tecnologias de informao na sala de aula tica tica, adsl2 radsl, alnet rendszer, alpabeto noong 1983

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net