Januarie

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire
<< Januarie 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
Al die dae


Januarie is die eerste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die maand is vernoem na Janus, die god van deure en poorte.

In die Romeinse tyd (ongeveer 700 v.C.) was Januarie en Februarie die laaste twee maande wat by die kalender bygevoeg is. Die Romeine het die winter oorspronklik as 'n periode sonder maande beskou. Die oorspronklike Romeinse kalender het uit tien maande bestaan (304 dae). Alhoewel Maart oorspronklik die eerste maand was, het Januarie sy plek ingeneem, aangesien dit was wanneer die konsuls verkies is.

Die eerste dag van die maand word Nuwejaarsdag genoem.

Vorige name vir Januarie was die oorspronklike Romeinse benaming van Januarius, die Saksiese woord Wulf-monath (die wolfmaand) en Karel die Grote se benaming van Wintarmanoth (die winter- of koue maand).

Suid-Afrikaanse gemiddeldes vir Januarie

Kleinighede


Bronne


Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net