|
Article on other languages: |
Klasse is die onderliggende bousteen in Objekgeoriënteerde programmering. Dit is die abstraksie van regte wêreld konsepte. Daar moet egter duidelikke verskil getref word tussen die klas en die konkrete intansie van die klas - die objekte. Klasse kan as die bouplan vir objekte gesien word. |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net