Komponis

Article on other languages:

'n Komponis of toondigter is 'n persoon wat musiek komponeer (bedink, skep en meestal neerskryf).

Vir die meeste geskrewe vorme van musiek (byvoorbeeld klassieke musiek) is die komponis erg belangrik. By vorme van musiek wat op gehoor bespeel word (byvoorbeeld volksmusiek, of Indiese en Turkse musiek) is die bron egter dikwels anoniem.

Sien ook

Interessante inter-wiki skakels

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net