Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans.
News - Noeles.net die eerste internet-nuus-portaal in Ladinies (Dolomite Ladinies / Standaard Ladinies). Die inhoud is meestal oor Ladiniese kultuur, politiek, samelewing, ens.
Weekly Paper - La Usc Di Ladins (Die stem van die Landiniërs - in Ladinies - verskillende afdelings in al die sub-dialekte geskryf.