|
Article on other languages: |
'n Landhoof is 'n strook land wat aan drie kante deur water omring is. 'n Baai of golf is die teenoorgestelde: 'n strook water wat deur land aan drie kante omring is. Groot landhoofde kan ook as skiereilande bekend staan, en lang, nou en hoë landhoofde as uitsteeksels of punte. Wanneer landhoofde die seestrome dramaties affekteer word hulle gereeld kape genoem. 'n Paar bekende landhoofde
'n Paar bekende baaie
'n Paar golwe wat eintlik strate is: Eksterne skakels
|
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net