Los Roques

Article on other languages:

Los Roques is 'n reeks koraaleilande wat ongeveer 135 km noord van die vasteland by Venezuela, en ongeveer 160 kml oos van Bonaire, die naaste eiland in die klein Antille, lê.

Geografie

Foto van een van die eilande

Los Roques is die enigste ware koraal atol in die Karibiese eilande. Daar is meer as 50 koraaleilande, en verskeie lae koraalriwwe and sandbanke wat verstrooi is rondom 'n sentrale lagoon.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net