Ludwig Mies van der Rohe

Article on other languages:

Die rekonstruksie van L. Mies van der Rohe se Duitse pawiljoen tydens die wêreldtentoonstelling in Barcelona 1929

Ludwig Mies van der Rohe (eintlik Maria Ludwig Michael Mies, * 27 Maart 1886 in Aken, † 19 Augustus 1969 in Chicago) was 'n Duitse meester-argitek, ontwerper en in die jare 1930 tot 1933 ook hoof van die beroemde Duitse kuns- en argitektuurskool Bauhaus.

Sy ontwerpe word gekenmerk deur puristiese vormgewing en die grootskaalse gebruik van glas, staal en beton. Hulle lewer ook die grondslag vir die oprigting van groot geboue met suiwer glasfasades (sogenaamde wolkekrabbers) volgens die "internasionale styl", een van die moderne stromings van die argitektuur. Sy persoonlike leuse is "weniger ist mehr" (minder is meer).

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net