|
Article on other languages:
|
MediaWiki is 'n sagtewareprogram waarmee 'n wiki-tipe webwerf mee opgestel kan word. Wikipedia (die webwerf) en sy Wikimedia susterprojek loop ook op die vrye sagteware. Magnus Manske was die oorspronklike outeur van die sagteware. Dit is geskryf in die PHP programmeertaal en gebruik onderliggend 'n MySQL of PostgreSQL relasionele databasis. Die sagteware is vrygestel onder die GPL-lisensie. Verskeie andere projekte gebruik ook die sagteware:
Sien ook
Eksterne skakels |
||||||||||||||||||||||||||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net