Natuurlike getal

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

Natuurlike getalle betstaan uit positiewe heelgetalle insluitend nul (0, 1, 2, 3, 4, ...). Natuurlike getalle het twee hoofgebruike: Om mee te tel ("daar is 3 mense in die motor"), of om orde aan te dui ("die 3de stel hakies"). Eienskappe van natuurlike getalle verwant aan deelbaarheid, soos die ontbinding van getalle in priemfaktore, word deur getalteorie aangespreek.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net