Periodieke tabelgroep

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire
Groepe
Alkalie-metale (1)
Alkalie-aard metale (2)
Skandiumgroep (3)
Titaangroep (4)
Vanadiumgroep (5)
Chroomgroep (6)
Mangaangroep (7)
Platinumgroep (8, 9 en 10)
Kopergroep (11)
Sinkgroep (12)
Boorgroep (13)
Koolstofgroep (14)
Stikstofgroep (15)
Suurstofgroep (16)
Halogene (17)
Edelgasse (18)

Die elemente van die periodieke tabel kan in 'n aantal groepe verdeel word op die basis van hulle bepaalde chemiese eienskappe wat hulle in gemeen het. 'n Groep is dus niks meer as 'n versamelnaam vir 'n aantal elemente. Die meeste van hierdie groepe val saam die kolomme in die tabel. Die platinumgroep beslaan meer kolomme en die (horisontaal neergelegde) lantaniede en aktiniede word dikwels as deel van die skandiumgroep gereken. Die grootste groep, die oorgangsmetale kan verder in subgroepe onderverdeel word.

Dikwels word 'n groep vernoem na die naam van die eerste element in die groep, soos byvoorbeeld die boorgroep. Ander groepe het dikwels om geskiedkundige redes 'n aparte naam, soos byvoorbeeld die edelgasse.

Andere groeperinge binne die periodieke tabel is:

Verwysings

Ooreenkomstige artikel in die Nederlandstalige Wikipedia

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net