Satelliet

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

'n Satelliet is 'n voorwerp wat wentel rondom 'n ander voorwerp. Gravitasie trek die satelliet nader aan die primêre voorwerp, maar die satelliet beweeg in 'n ander rigting sodat die satelliet heeltyd die primêre voorwerp vermy.

Alle voorwerpe wat deel vorm van die sonnestelsel, insluitend die aarde, is satelliete van die son, of satelliete van daardie voorwerpe, soos byvoorbeeld die maan.

Die woord woord oor die algemeen gebruik om 'n kunsmatige satelliet te beskryf (in teenstelling met natuurlike satelliete).

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net