Serwië

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

Република Србија
Republika Srbija

Vlag van Serwië

Wapen van Serwië

Volkslied: Bože pravde

Amptelike taal {{{tale}}}
Hoofstad Belgrado
Regeringstelsel Republiek
Religie Serwies-Ortodoks
Oppervlakte
– % water
88 361 km²
0,13%
Bevolking
Digtheid:
10,1 miljoen (2007)
115/km²
Geldeenheid Dinar (RSD)
Tydsone UTC +1
Nasionale feesdag
Web | Kode | Tel. .yu (.rs) | | 381

Die Republiek van Serwië is 'n land geleë in Sentraal- en Suidoos-Europa. Dit word in die noorde begrens deur Hongarye, in die ooste deur Roemenië en Bulgarye, in die suide deur Albanië en Masedonië en in die weste deur Montenegro, Kroasië en Bosnië-Herzegowina. Serwië se hoofstad is Belgrado.

Die moderne staat Serwië het ontstaan in 1817 na die Tweede Serwiese Opstand. Die land se huidige grense is vasgestel na die Tweede Wêreldoorlog, toe Serwië 'n federale deel geword het binne die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawië. Serwië het weer 'n onafhanklike staat geword in 2006, nadat Montenegro die unie verlate het wat gevorm is na die uiteenval van Joegoslawië in die jare 90.

Belgrado, die hoofstad.

Demografie

Daar woon 10 159 046 mense in Serwië en Kosovo. 82,9% van die populasie is Serwiërs, 3,8% is Hongare, 1,8% is Bosniërs, Gypsy 1,1% en ander 5%.[1]

Religië

85% is Serwies Ortodoks, 5% is Rooms-Katoliek en 10% ander christene en Moslem.[2]

Tale

88% praat Serwies 3.9% praat Hongaars en ander minder as 9%.[3]


This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net