|
Article on other languages:
|
Sjanghai (Sjinees: 上海;) , 'n stad in die Ooste van Sjina, is die grootste stad van die Volksrepubliek van Sjina. Sjanghai is een van die munisipaliteite van die Volksrepubliek van Sjina, wat gelykstaande is aan 'n provinsie in Sjina se administratiewe struktuur. Die Sjanghai-munisipaliteit grens aan die Jiangsu-provinsie in die Noorde en Weste, Zhejiang-provinsie aan die Weste en Suide, en die Oos-Sjinasee aan die Ooste. Sjanghai is 'n hoof-vervoersentrum, met dosyne treinspore, paaie en hoofwee en alle rigtings. Sjanghai vorm die finansiële en kommersiële sentrum van die Volksrepubliek van Sjina. Sjanghai is een van die vier groot geskiedkundige hoofstede van Sjina. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net