Taalwetenskappe

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

Taalwetenskap, taalkunde of linguistiek is die wetenskaplike studie van die natuurlike tale. Wanneer geen studie van 'n enkele taal gemaak word nie, maar die verskynsel (natuurlike) taal in die algemeen bestudeer word, praat mens van algemene of universele taalwetenskap.

Na gelang van die invalshoek van die navorser en uiteindelik die onderdeel van die linguistiek, word linguistiek wel tot verskillende takke van die wetenskap gereken, soos kognitiewetenskappe, psigologie, en antropologie.

Inhoud

Taaluitinge

Taaluitinge is vir die taalkunde in die eerste plek gesproke uitinge, opgebou uit klanke, morfeme, woorde, sinne en tekste of diskoerse. Die klanke word bestudeer deur die fonetiek en die fonologie, die opbou van woorde deur die morfologie, en die groepering van woorde in sinne deur die sintaksis. Die betekenis van taaluitinge word bestudeer deur die semantiek, wat die spreker met die taaluitinge probeer te bewerkstellig, die doel wat hiermee nagestreef word, word bestudeer deur die pragmatiek.

Vakgebiede

Taalkundige dissiplines is onder andere:

Sien ook

Eksterne skakels

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net