|
In die reg behels die leerstuk van trias politica die skeiding van magte. Die staat se magte naamlik Wetgewende gesag, Regsrepekende gesag en Uitvoerende gesag moet geskei wees. Die doel daarvoor is om die sentralisasie van mag te verhoed . 'n Goeie voorbeeld is die Westminster-stelsel in Groot Brittanje. |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net