Vanuatu

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

Vanuatu is oos van Australië, wes van Fidji en suid oos van Papua Nieu-Guinee en die Solomoneilande.

Vanuatu (van-WAH-toe) beteken "ons land" en die plaaslike mense noem hulle self die "Ni-Vanuatu". Voor hul onafhanklikheid in 1980 van die Verenigde Koninkryk en Frankryk, was hierdie groep van 83 eilande bekend as die Nuwe Hebride — 'n naam gegee deur kommandeur James Cook. Alhoewel Vanuatu se ampstale Engels, Frans, en Bislama is, word 105 ander tradisionele tale gepraat regoor die eilande.

Daar is 'n aktiewe vulkaan genaamd Azur gelee op die suidelike eiland van Tanna3, en die eiland Ambrym het ook aktiewe vulkane.


Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Amerikaans-Samoa | Bakereiland | Cookeilande | Oos-Timor | Fidji | Frans-Polynesië | Guam | Howlandeiland | Jarviseiland | Johnstonatol | Kingmanriff | Kiribati | Marshalleilande | Verbonde State van Mikronesië | Midway Atoll | Nauru | Nieu-Caledonia | Nieu-Seeland | Niue | Norfolkeiland | Noordelike-Marianaeilande | Palau | Palmyra-atol | Papoea-Nieu-Guinee | Pitcairn | Samoa | Solomoneilande | Tokelau | Tonga | Tuvalu | Vanuatu | Wallis-en-Futuna | Wake-eiland

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net