Vodacom

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire
Vodacom Edms. Bpk.
Beeld:Vodacom logo.jpg
Tipe: Publiek
Gestig:
Hoofkwartiere:
Sleutelfigure: Alan Knott-Craig (CEO)
Leon Crouse (CFO)
Area bedien: DRK, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Tanzanië
Intekenaars: 23,5 miljoen ( 51,9%)[1]
Industrie: Telekommunikasie
Produkte: Telefoon
Omset: 2006: R34,0 biljoen ZAR ( 24,6%)[2]
Netto inkomste: 2006: R5,13 biljoen ZAR ( 32%)[3]
Dividende: 2006: R4,5 biljoen ZAR ( 32,4%)[4]
Webtuiste: http://www.vodacom.co.za/
Jaareinde is 31 Maart

Vodacom is 'n Suid-Afrika-gebaseerde mobiele telekommunikasie-maatskappy, en was die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Vodacom is in kompetisie met vier ander maatskappye, naamlik MTN, Cell C en Virgin Mobile. Dit is ook die voorste sellulêre diensverskaffer in Suid-Afrika met meer as 23 miljoen intekenaars. Vodacom was ook die eerste diensverskaffer om 'n 3G- (derde-generasie) of UMTS-netwerk in Suid-Afrika bekend te stel, en die maatskappy bied ook HSDPA.

Vodacom is deel van die globale Vodafone-selfoonnetwerk.

Vodacom bied GSM-dienste in (alfabeties):

Die maatskappy verskaf dekking oor Kilimanjaro wat die hoogste piek op aarde is wat deur GSM gedek word.

Aandeelhouers

Vodacom is in 1993 gestig as 'n gesamentlike werksooreenkoms tussen drie maatskappye:

Vodafone besit 99,8% van VenFin, wat veroorsaak dat Vodafone nou 'n 50%-aandeel in Vodacom het. In November 2005 het Vodafone ooreengekom om VenFin vir R16 biljoen (€2 biljoen) oor te koop. Vodacom mag hernoem word na Vodafone.

Eksterne skakels

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net