Vrye programmatuur

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

Vrye sagteware is 'n geval van vryheid eerder as gratis of verniet. Die gebruiker het die vryheid om die sagteware te gebruik, kopieer, versprei, studeer, verander of te verbeter.

Die vier vryhede van vrye sagteware is:

  • Die vryheid om die program vir enige doel te gebruik.
  • Die vryheid om die program se werking te bestudeer en na gelang van jou behoeftes te verander.
  • Die vryheid om die program te versprei om ander te help.
  • Die vryheid om die program te verbeter, en met die verbeteringe aan die publiek vry te stel, sodat die hele gemeenskap daarby kan baatvind.

Sien ook

Verwysings

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net