Warden

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

Warden is dorpie in die Oos-Vrystaat wat tussen Villiers en Harrismith aand die N3 nasionale hoofweg tussen Durban en Johannesburg geleë is.

Die dorp is in 1912 op die plaas Rietvallei uitgelê. Warden het eers 'n munisipaliteit geword in 1920 en is in 1923 geproklameer. Die dorp is vernoem na Charles Warden, 'n landdros op Harrismith van 1884 tot 1900.

Bronnelys

  • B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers, 1995.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net