Webbediener

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

'n Webbediener (Engels: Webserver) is 'n rekenaarprogram wat via 'n netwerk versoeke vir dokumente ontvang, dit dan opsoek, en aan die kliënte wat die dokumente versoek het aanstuur. Die kliënte is meestal webblaaiers en aflaaiprogramme. Die versoek aan die webbediener geskied volgens die HTTP-protokol.

Die dokumente wat deur 'n webbediener gelewer word kan vanaf verskillende bronne bekom kom: dit kan van 'n lokale lêer gelees word, of selfs die afvoer van 'n ander rekenaarprogram aanstuur. Die webbediener kommunikeer met ander programme deur byvoorbeeld die CGI (Common Gateway Interface) te gebruik. So 'n program kan moontlik 'n databasis raadpleeg om op die plek vir die kliënt 'n unieke en vars dokument voor te berei.

Soorte webbedieners

Die twee webbedieners wat meeste gebruik word is Apache en IIS. Hier volg 'n (onvolledige) lys van webbedieners:

Eksterne skakels

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net