Wes-Germaanse taal

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

Die Wes-Germaanse tale verteenwoordig die grootste van die drie tradisionele takke van die Germaanse taalfamilie en sluit tale soos Afrikaans, Duits, Engels, Nederlands en Fries in sowel as Jiddisj. Die ander twee tradisionele takke van die Germaanse taalfamilie is die Noord-Germaanse tale en die Oos-Germaanse tale.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net