Wikipedia:Wat is 'n artikel

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire

'n Wikipedia-artikel word gedefinieer as 'n bladsy wat ensiklopediese of almanakagtige inligting bevat (met almanakagtige bedoelende lyste, tydslyne, of tabelle).

  • 'n Artikel op Wikipedia sluit gebruikersbladsye, besprekingsbladsye, spesiale bladsye en beeldbladsye uit. Voorts word ook nie alle ander bladsye as artikels beskou nie, byvoorbeeld nie die 'Tuisblad' nie, en ook nie bladsye sonder enige blou of rooi skakels (ten minste een skakel word benodig voordat dit as artikel kwalifiseer), aanstuurbladsye, en dubbelsinnigheidsbladsye nie. Die huidige statistieksagteware van Wikipedia kan nie onderskei tussen artikels en dubbelsinnigheidsbladsye nie, asook nie tussen volwaardige artikels en saadjies nie.
  • Sien 'n lys van al die artikels op die Afrikaanse Wikipedia. Kyk gerus ook na die statistiek bo-aan die Gebruikersportaal, asook die data by Spesiaal:Statistics, om te sien hoe die Afrikaanse Wikipedia gegroei het.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


Giant Panda

Mercedes Car
James Bond Guide
This site monitored by SitePinger.net