|
Article on other languages:
|
Xu Jinglei (Sjinees: 徐静蕾; Pinyin: xú jìnglěi) of Jane Xu; gebore 16 April 1974 in Beijing is 'n bekende aktrise, sangeres en filmregisseur in Sjina. Xu studeer van 1993 tot 1997 aan die Instituut vir Uitvoerendekunste van die Beijing Rolprentakademie. Gedurende haar tyd aan die akademie speel sy in ondersteunende rolle in televisiedramas en rolprente. Na gradueering het sy hoofrolle in verskeie televisiereekse en rolprente gespeel en het 'n bekende en gewilde aktrise in Sjina geword. Xu Jinglei maak ook naam as filmregiseur in die 2002 rolprent My Father and I. Xu regiseer nog 'n rolprent A Letter from an Unknown Woman in 2004. In Augustus 2006, het haar webjoernaal die meeste inkomende skakels van alle webjoernale op die internet, volgens Technorati. Xu Jinglei stel haar eerste album as sangeres in Junie 2006 vry. FilmografieAs filmregisseur en aktrise:
As aktrise:
Eksterne Skakels |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
Mercedes Car
This site monitored by SitePinger.net